Alles onder een sambreel van klantediens

Ons innoverende en allesomvattende versekerings- en finansiële dienste is ontwerp
om ons kliënte volledig te diens. Dit sluit die volgende in:

Baterisikobestuur
Baterisikobestuur
  • Persoonlike versekering
  • Kommersiële versekering
  • Agri- en oesversekering
  • Reisversekering en toerisme
  • Alternatiewe versekering – Cell captive/Selversekering
Lewensversekering
Lewensversekering
  • Lewenspolisse
  • Annuïteite
  • Boedelbeplanning
  • Opstel van testamente
  • Afgestorwe boedels
  • Beleggings
Kontak ons

Ons wil graag met jou gesels, want gemoedsrus begin by ‘n persoonlike gesprek.

Voldoening aan wetgewing / Compliance with legislation